Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere Читы

Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere Взлом 1.8 + Чит Коды

Разработчик: App Developer Studio Cc
Категория: Справочники
Цена: Бесплатно
Версия: 1.8
ID: za.co.randomstruik.evgnatuurlewe

Скриншоты

Game screenshot Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere mod apkGame screenshot Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere apkGame screenshot Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere hack

Описание

Het jy geweet?

• Die olifant se naaste lewende familielid is die dassie.
• 'n Nonnetjie-uil maak glad nie hoe-geluide nie.
• Die leerrugskilpad kan vir meer as 'n uur onder water bly voordat dit moet opkom om asem te haal.

Leer meer interessante feite oor die natuurlewe wat in Afrika se diereryk voorkom met behulp van die Sasol Natuurlewe vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor diere wat jy heel waarskynlik op 'n staptog óf in 'n nasionale park of naturreservaat óf selfs in jou tuin of woonbuurt sal teëkom.

Suider-Afrika mag wel beroemd wees vir sy ikoniese 'Big 5', maar die streek is net so bekend vir sy groot verskeidenheid natuurlewe – van die kleinste spinnekop tot die mees manjifieke voël.

Hierdie toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

HOOFKENMERKE
• Maklik om te gebruik, navigeer en soek
• Bevat 46 spesies
• Ongeveer 240 foto's
• Video's and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar

История обновлений

1.8
2016-01-13
This app has been updated by Apple to display the Apple Watch app icon.

-Minor bug fixes
-Optimised for iOS9
1.6
2015-05-20

Чит Коды на бесплатные встроенные покупки

Покупка Цена iPhone/iPad Андроид
Sasol First Field Guide Wildlife in-App Purchase
(Some of the species in this app are free. To unlock the rest of the species, you will have to upgrade to the full app.)
349,00 ₽
Free
GI844659347✱✱✱✱✱ 92D1B5E✱✱✱✱✱

Способы взлома Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere

Скачать взломанный APK файл

Скачать Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere MOD APK
Запросить взлом