Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere Читы

Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere Взлом 1.8 + Чит Коды

Разработчик: App Developer Studio Cc
Категория: Справочники
Цена: Бесплатно
Версия: 1.8
ID: za.co.randomstruik.evgsoogdiere

Скриншоты

Game screenshot Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere mod apkGame screenshot Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere apkGame screenshot Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere hack

Описание

Het jy geweet?
• 'n Luiperd se stert is so lank soos sy liggaam.
• Grondeekhorings fluit hard wanneer hulle bedreig word.
• Leeus brul so hard dat hulle van 10 km ver gehoor kan word!

Leer meer interessante feite oor Afrika se diereryk met behulp van die Sasol Soogdiere vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor die mees algemene diere wat jy in die streek sal teëkom – óf in ’n nasionale park of naturreservaat, óf op ’n staptoer in die natuur, óf selfs langs die kus. Van die ‘Groot Vyf’ tot die soogdiere wat in die oseaan leef, hierdie toep dek alles.

Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

Die toep wat hier afgelaai kan word bevat 5 gratis spesiebeskrywings. Die res van die 41 spesies kan ontsluit word met 'n enkele in-toep aankoop. Die aanvanklike aflaai grootte van die toep is omtrent 140 mb, want al 46 spesies word terselfdertyd afgelaai.

HOOFKENMERKE
• Maklik om te gebruik, navigeer en soek
• Bevat 46 spesies
• Ongeveer 240 foto's
• Video's and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar

История обновлений

1.8
2016-01-13
This app has been updated by Apple to display the Apple Watch app icon.

- Bug fixes
1.1
2014-12-11

Чит Коды на бесплатные встроенные покупки

Покупка Цена iPhone/iPad Андроид
Sasol First Field Guide Mammals in-App Purchase
(Some of the species in this app are free. To unlock the rest of the species, you will have to upgrade to the full app.)
349,00 ₽
Free
BD452540345✱✱✱✱✱ B88CC0D✱✱✱✱✱

Способы взлома Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere

Скачать взломанный APK файл

Скачать Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere MOD APK
Запросить взлом