Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere Cheats

Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere Hack 1.8 + Redeem Codes

Developer: App Developer Studio Cc
Category: Reference
Price: Free
Version: 1.8
ID: za.co.randomstruik.evgnatuurlewe

Screenshots

Game screenshot Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere mod apkGame screenshot Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere apkGame screenshot Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere hack

Description

Het jy geweet?

• Die olifant se naaste lewende familielid is die dassie.
• 'n Nonnetjie-uil maak glad nie hoe-geluide nie.
• Die leerrugskilpad kan vir meer as 'n uur onder water bly voordat dit moet opkom om asem te haal.

Leer meer interessante feite oor die natuurlewe wat in Afrika se diereryk voorkom met behulp van die Sasol Natuurlewe vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor diere wat jy heel waarskynlik op 'n staptog óf in 'n nasionale park of naturreservaat óf selfs in jou tuin of woonbuurt sal teëkom.

Suider-Afrika mag wel beroemd wees vir sy ikoniese 'Big 5', maar die streek is net so bekend vir sy groot verskeidenheid natuurlewe – van die kleinste spinnekop tot die mees manjifieke voël.

Hierdie toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

HOOFKENMERKE
• Maklik om te gebruik, navigeer en soek
• Bevat 46 spesies
• Ongeveer 240 foto's
• Video's and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar

Version history

1.8
2016-01-13
This app has been updated by Apple to display the Apple Watch app icon.

-Minor bug fixes
-Optimised for iOS9
1.6
2015-05-20

Cheat Codes for In-App Purchases

Item Price iPhone/iPad Android
Sasol First Field Guide Wildlife in-App Purchase
(Some of the species in this app are free. To unlock the rest of the species, you will have to upgrade to the full app.)
$3.99
Free
GI844659347✱✱✱✱✱ 92D1B5E✱✱✱✱✱

Ways to hack Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere

Request a Hack